Kultuur en Verandering!

Ek het dit vreeslik geniet om hierdie reeks blogs te skryf en ek hoop jy gaan dit net so geniet om te lees. Ek het van 'n metafoor van kaas gebruik gemaak om van die konsepte waaraan ek raak, te beskryf.
Lees meer oor die inleiding hier:
http://www.wilmiendavisconsulting.co.za/latest-consulting-news/94-kultuur-en-verandering

Die Wiskunde van Verandering
Verandering is baie moeilik, maar nie onmoontlik nie. Ek het probeer om baie logies na hierdie komplekse tema te kyk en om dit in ‘n makliker vergelyking te omskryf. EK mag dalk van die besonderhede misgekyk het, maar ek glo ek het die kritese aspekte aangeraak.
Lees meer daaroor in my blog: DEEL 1: Die wiskunde – Die som maak sin! Of doen dit?
http://www.wilmiendavisconsulting.co.za/latest-consulting-news/96-kultuur-en-verandering-deel-1-die-wiskunde-van-verandering

|