Leonardo's first 3 paragraph story based on the Boy who cried Wolf.
+27 83 633 9525
wilmien@wilmiendavisconsulting.co.za
Leonardo's first 3 paragraph story based on the Boy who cried Wolf.
First few paragraphs written in writing class, from Starfish to Oysters to Pearls
Mommy's version on the story based on the Boy who cried Wolf
Het die vraag jou laat wonder? Of dalk is jy geskok - Algebra, 'n kind? Waarom wil jy dit aan 'n kind doen? WAAT??? Net nie ALGEBRA nie! Meeste van ons slaan in 'n koue sweet uit as ons net die woord hoor.
Wag, Wag, Stop die bus!
Dis eintlik nie so erg nie. As jou kinders nou al 'n PRET, LEKKER, POSITIEWE ingesteldheid kry rondom algebra, dink jy nie die vak gaan meer positief ind ie hoërskool aangepak word nie?
Sudoku is een van die gewildste raaisels van alle tyd. As 'n logiese raaisel is Sudoku 'n uitstekende breinspeletjie. Hierdie populêre Japanese raaisels spel is gebasseer op die logiese neerskryf of plasing van getalle. Dit vereis geen berekeninge of spesiale wiskunde vaardighede nie. Al wat jy nodig het, is jou brein en konsentrasie! Almal kan en dis lekker as jy die raaisel oorwin het! Tog is dit frustrerend vir die kinders, hulle wil so graag, maar vind die grootmens Sudokus bietjie bo hul vuurmaakplek.